...

1 views

Gevange
Hier sit ek nou
In my kou
Kyk deur die tralies heen
Na die prag van die dou

Dis rustig hier
Al voel ek soos n mier
Verlang na die verlede
Toe ek kon uitkyk oor n pier

Hier is net geboue
Ek vrees vir die koue
Wat my lyf verlam
En my hart bekloue

© Annie.S